Natalie Wood

Natalie Wood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Wood in 1979.

Geboortenaam Natalia Nicholevna Zacharenko[1]
Geboorte (1938-07-20)20 Julie 1938
Sterfte 29 November 1981 (op 43)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1943–1981
Rolprente Rebel Without a Cause, West Side Story, Splendor in the Grass
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Natalie Wood (gebore as Natalia Nicholevna Zacharenko;[1][2] 20 Julie 1938 – 29 November 1981) was ’n Amerikaanse aktrise wat veral bekend was vir haar rolle in Miracle on 34th Street, Splendor in the Grass, Rebel Without a Cause en West Side Story.

Sy het in 1981 tydens die maak van die prent Brainstorm onder onbepaalde omstandighede verdrink.

  1. 1,0 1,1 Natalie Wood se geboortenaam, californiabirthindex.org; besoek op 24 Junie 2015.
  2. Wrathall, John; Molloy, Mick (2006). Movie Idols. New York, New York: Sterling Publishing. ISBN 978-1-4027-3674-2. Besoek op 11 Maart 2014.{{cite book}}: AS1-onderhoud: url-status (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search